Die uitsonderlike boek van Suid-Afrikaanse rugby

Front Cover
Penguin UK, Sep 28, 2012 - Reference - 212 pages
0 Reviews
Die Uitsonderlike Boek van Suid-Afrikaanse Rugby sal enige rugbyfanatikus boei. Diť versameling feite, statistiek, aanhalings en anekdotes wissel van die komiese tot die kontroversiŽle en herdenk die ryke geskiedenis van Suid-Afrikaanse rugby. Hierdie buitengewone/merkwaardige boek bevat van die mees opwindende stories oor Suid-Afrikaanse rugby, insluitende: hoe Manie Reyeneke laat was vir sy eie huweliksonthaal omdat hy eers 'n halfeindstryd vir sy klub moes gaan speel; die 90 meter-strafskop van Oostelikes; hoe die eerste Springbokke wat per vliegtuig gereis het met drie enjins oor die see gehinkepink het; hoe Kimberley 60 uur per muilwa moes reis tydens hul eerste toer na Kaapstad; hoe die Springbok Andy MacDonald met sy kaal hande 'n leeu doodgemaak het; die plettervat deur 'n toeskouer wat die Westelike Provinsie die Curriebeker gekos het; Paul Roos se weeklikse 260 km-fietsrit na Pretoria om klubrugby te speel.
 

What people are saying - Write a review

We haven't found any reviews in the usual places.

Contents

Vir die rekord
Vriende op die veld
Helde in die kollig
Van dieveldaf Op reis
Politiek wet orde
Die reŽls is die reŽls
Spelers en bewonderaars
Vanmelewe se
Curriebekerkoors
Copyright

Common terms and phrases

Bibliographic information