Pieternella van die Kaap: historiese roman oor Pieternella en Eva-Krotoa

Front Cover
NB Publishers Limited, 2000 - Afrikanns fiction - 647 pages
0 Reviews
"Die merkwaardige verhaal van twee vroue wat in twee wÍrelde leef. Eva-Krotoa, van die Goringhaicona-stam, word in die tyd van die VOC-bewind aan die Kaap in Hollandse sosiale kringe opgeneem. Maar telkens as daar vleisnood is, moet sy weer haar velklere aantrek om by haar mense te gaan vee ruil. Drank kry toenemend 'n houvas op haar en sy gaan agteruit, word as "onkruid" na Robbeneiland verban. Pieternella van Meerhoff is Eva se dogter by 'n Deense sjirurgyn. Na haar ma se vroeŽ dood moet sy die Kaap verlaat. Sy trotseer 'n uitputtende seereis om as voogkind 'n nuwe lewe te begin op Mauritius - die strafeiland met sy orkane, droogtes en ander ontberinge. 'n Jeugdige huwelik word haar redding. Oor tyd en afstand heen bly Pieternella bewus van haar verbintenis met Eva. Veral wanneer 'n binnestorm in haar opsteek omdat sy wit en bruin in een lyf is. Hoe sal haar kinders lyk? Is sy werklik 'n halfslagmens, soos sy al hooghartig genoem is? Maar in 'n bestel waar "hemel en hel in een doek toegeknoop" is, kom sy daartoe om volwaardig haar plek in te neem. En die soel Maria blyk die onweerstaanbaarste van haar vier dogters te wees - Eva se ewebeeld. Dalene Matthee laat die vroeŽ geskiedenis van die Kaap en van die baneilande Robbeneiland en Mauritius uit ou joernale, dagboeke en geskiedenisboeke opstaan en herleef. Eva, 'n miskende figuur in die geskiedenis, kom nou in hierdie deeglik nagevorste roman tot haar reg - deur die oŽ van haar skrander en gevoelige dogter, Pieternella."

From inside the book

What people are saying - Write a review

We haven't found any reviews in the usual places.

Contents

Section 1
1
Section 2
47
Section 3
95
Copyright

16 other sections not shown

Common terms and phrases

Bibliographic information